Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gedigte

Gedigte kan HIER gestuur word.

Digters Anoniem

Forum vir die bespreking en beoordeling van gedigte in hierdie afdeling.
Digters Anoniem ...

Patroon

Patrone van gister se geverfde mure
Skim geverfde foto gesigte vertel verhale
Ongebore vertroetelinge ...
'n streel oor moeder buik kinderverhale voor slapenstyd
kampvuur 'n laat plesier van luister na ou verhale
gister se geveg
dapper soldaat vir wie se reg was die geveg
gister se held vandag se weggesteekte skimme van die verlede
skim gesigte uit ou gepleisterde mure
speel skadu figure in beelde van laataand vure

- Willie Engelbrecht

Digters
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Y
Z



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner