AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na . Die Saai LeweDie Saai Lewe deur Randy Rambo & die Rough Riders is die eerste keer in 1990 uitgereik en is dadelik deur die destydse apartheidsregering vir besit en verspreiding verbied. Talle ander kunstenaars se werk is destyds deur die SAUK vir uitsending verbied, maar Die Saai Lewe was die enige Afrikaanse album ooit wat in sy geheel deur die regering verbied is. Ná die koms van die nuwe Suid-Afrika het die groep aansoek gedoen dat die verbod opgehef word, maar die verbod is bloot vervang met 'n ouderdomsperk van 18. Die groep het sy naam intussen verander na Die Naaimasjiene en in 1997 is die oorspronklike Die Saai Lewe met sewe nuwe snitte op CD heruitgereik. Die Saai Lewe is nou na jare uiteindelik weer beskikbaar.
|
Musiek |