AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na . Rod StewartRod volg die rustige, konserwatiewe pad met sy nuwe CD, Human. Hy doen meesal ander mense se werk en het geen nuwe materiaal geskryf nie. Rod is ongelukkig beperk tot vertolkings van goeie werk wat vir hom alleen geskryf is. Sy fut is egter uit en om sy onthalwe hoop ons hy eindig sy loopbaan met 'n Best of en nie swakker en swakker cd's nie. |
Musiek |