AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na . VoortvlugtendGatvol vir die bloedsuiers van platemaatskappye het die tweeling besluit om hulself in die skuld te steek en self die album te finansier. Voortvlugtend is 'n lewendige kompilasie van tipiese Akkedis-klanke en een verwerking van 'n Valiant Swart-liedjie, Sweet Stellenganga, wat gehore spontaan laat saamsing het tydens die 2001 KKNK. Voortvlugtend spog ook met wat seersekerlik die langste titel vir 'n Afrikaanse liedjie is "datsun stanza_1800_sss 2-tone cy 158563". Hoewel die CD kan doen met nog afronding, is dit geensins wensdenkery om te sê dat Akkedis binne die volgende 2 jaar 'n huishoudelike naam kan raak nie. Vir versamelaars van Afrikaanse musiek is Voortvlugtend beslis 'n moet. Beste snitte: "anderkant die berg" en "skoor met die dood".
|
Musiek |