AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek ![]() Alternatief op sy besteHoekom Alternatief? Ek verstaan dat dit dalk 'n bemarkbare begrip, maar vir my is dit 'n belediging as mense soos David Kramer as "Alternatief" aangebied word. Kramer is een van die beste liriekskrywers ooit in Afrikaans!Wat ek teen hierdie tipe kompilasie het is dat ek so te sê al wat 'n liedjie is reeds in my versameling het. Die cd is egter 'n goeie weerspieëling van wie destyds betrokke was om Afrikaans van die rokspante los te maak. Verder was dit verblydend om nuwe rolspelers soos Akkedis se naam op die omslag te sien en uiteindelik het iemand vir Mallies Le Roux ook 'n kans gegee. My gunsteling op die cd is natuurlik Valiant Swart se "Roekeloos" |
Musiek |