Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na .

Depeche Mode

My ma wou altyd weet hoekom ek nie met die bure se dogter, Karen, wou uitgaan nie. "Is daar iets fout met Karentjie?", wou sy altyd weet.

Die waarheid is dat daar beslis niks fout was met Karen nie. Sy het goed gedoen op skool, nie die ouens vrye teuels gegee nie en was elke Sondag getrou in die kerk. Dit was juis my punt wat my ma nooit kon snap nie. Karen was bloot te gewoon. Daar was niks opwindend aan haar nie. Geen rede hoekom mens haar van nader wou leer ken nie. Kompleet nes Depeche Mode se nuwe album Exciter.

Op die oor af is daar niks fout met die nuwe album nie. Dit is net vreeslik gewoon. Daar is niks nuuts of uitdagends op die cd nie.
5/10
Koop/Buy Exciter...



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner