Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na .

The Jam

The Jam was onbetwisbaar een van die beste groepe van die 70's. Geklee in moderne pakke met dun dassies het hulle punkrock se entoesiasme vermeng met 'n melodieuse integriteit van die Beatles om sodoende een van die dekade se mees erkenbare en sterkste klanke te skep. Dit maak dus net sin dat 'n klompie dankbare mensies hul dank betuig op die inspirerende Fire and Skill.

Die rede hoekom hierdie versameling so goed werk is omdat The Jam se liriekskrywer, Paul Weller (almal buig hul hoofde), die materiaal so eenvoudig en beskeie moontlik gehou het. Dit maak dit maklik vir enige ander groep om dieselfde melodie te kan opdis, terwyl hulle hul eie identiteit daaraan heg. Oasis, The Beastie Boys, Buffalo Bill, Reef, Glen Harper, Gene en Everything but the Girl lewer almal aanvaarbare bydraes. Moet tog nie Paul Weller se versteekte liedjie aan die einde mis nie.
7/10



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner