AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek
Die mense op die busDie mense op die bus is Laurika Rauch se nuwe bydrae tot die Afrikaanse musiekskatkis.Dit is goed om te sien dat Rauch terug is in die medium waarvoor sy bekendheid verwerf het, naamlik Afrikaans. Dit is opmerklik dat haar musiekstyl eenvoudig beter by haar Afrikaanse aanbiedings pas. Daar is wel 'n stukkie Engels op die album, maar dit komplimenteer die werk. Hier en daar kort die album iets om dit meer uitstaande te maak, want dit kom effe herhalend voor. |
Musiek |