AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na . Soet SeptemberQuintus van RensburgHaal daai ou was van verlede jaar uit jou ore en luister aandagtig na Soet September, by tye kliphard en by tye saggies saam met niggie of nefie van langsaan. Jy sal die indruk kry dat die Spinnekop-papie nog kan ontluik in 'n klassieke rock ensemble met bedonnerse bevlieginge en 'n ballade hier en daar. Geen pryse vir die wat kan raai dat "Roekeloos in Dorpstraat" 'n gunsteling diekant is nie. Koop gerus en gaan sien hulle iewers live. |
Musiek |