Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na .

Jesse Jordan

Jesse Jordan het sy CD Lately when she cries onlangs in Kaapstad geloods.

Die BBP's is getrakteer op kos en drankies in een van Kaapstad se gewildste optreeplekke vir musikante, The Jam. Drie van Jesse se video's is vertoon. Soos te wagte het twee van hulle maar redelik tuisgemaak gelyk, maar die derde sal darem kan gesig wys op op tv-kanale.

Na afloop van die beeldmateriaal het Jesse self aan die beurt gekom. Sy musiek is nie uniek nie, maar soos iemand agter my opgelet het: "Die kortgat kan gatskop!".

Dis nie moeilik om te glo dat Jesse se eerste druk van Lately when she cries blykbaar reeds uitverkoop is nie. Te oordeel aan die reaksie van die groot klomp jongmense wat teenwoordig was kan Jordan dit nog ver bring. Die musiek is opruiend en voor jy jou kom kry tik jy jou vingers op maat.

Bespreek vir jou 'n plek as Jesse Jordan weer iewers naby jou optree en vertel mense volgende jaar jy weet al lankal van die nuwe ou wat opslae maak.



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner