AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Priaulx RainierPriaulx Rainier (1903-1986) is in Suid-Afrika gebore maar in 1920 vertrek sy na Londen om musiek te studeer en te werk as professionele violis vir baie jare. 'n Ernstige motorongeluk in die vroeë dertigerjare en 'n lang herstelperiode het die violis genoop om te begin komponeer. Buiten vir 'n paar sessies met Madia Boulanger in Parys, is Rainier haarself grootliks geleer (soos Schoenberg.) Rainier se werk kan in verskillende periodes verdeel word. Die eerste bestaan uit 'n aantal werke wat die dualiteit in haar opvoeding aandui - Barbaric Dance Suite (1949), Suite vir Klarinet en Klavier (1943) en Ubunzima - a setting of Zulu words (1948). Priaulx se laaste werk was 'n opdragwerk van Yehudi Menuhin. Die skryf van klavier variasies in die vroeë 19e eeu het 'n mate van kommersiële sukses maar min
of geen prestige verseker. Daar was iets skandaligs en populisties omtrent die genre, hoewel komponiste nie
hierdeur van stryk gebring is nie. Die inkomste hieruit was aangewend vir die groter en meer belangrike werk. Selfs
Beethoven (1770-1827) het meer as twintig stelle klavier variasies geskryf en die meeste hiervan het hy so
onbelangrik geag dat hy geen opus nommers aan hulle toegeken het nie. Maar die sogenaamde Diabelli Variasies,
Op. 120 dui wel op die kompleksiteit en van sy latere werk asook sy uitmuntende vakmanskap. |
Musiek |