Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

All this I know

Andrew Lloyd Weber, kruis Noel Cowrard, kruis Cutt Glass kruis Piaf en Brel. Lizz Meiring se vars regie, Saranti Reeders se onmiskenbare musikale regie, 'n betowerende stel en die drie goue stemme van Paul Warwick Griffin, Harald Richter en Heidi Edeling, maak All This I Know, 'n moet sien produksie. Dis 'n down to basics herlewing van Edith Piaf en Jacques Brel se musiek. Die vertoning begin effens laag, maar voer jou vinnig weg. Netjies gekoordineer en deeglik gerepeteer - laat jou voel asof die vertoning al jare lank hardloop en die kunstenaars instinktief weet wat om te doen, tog is hul entusiasme vars, asof hulle dit vir die eerste keer doen en weklik geniet.



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner