Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Sonja Haroldt

Wat kan ons sę? Sonja Haroldt. Die naam kan op sy eie gebruik word vir vele betekenisse. Daar is die liefdeskind van die nasie in die 70's. Hoop vir die wedergebore Christen in die 80's. Dan het ons die battered wife en ongeluksvoël van die 90's en nou sit ons met 'n splinternuwe Sonja - die revolusionêr. En "WOW" is al wat ek kan sę. Sonja Haroldt kan beskou word as ons eie Madonna - soveel keer al ge-recontruct, maar nog nooit voorheen soos wat ons nou sien nie. Haar musiek is baie meer volwasse, kunstig, luisterbaar en stylvol as ooit tevore. Haar aanbieding van haar musiek is van top gehalte. Die regie van Reconstructing Alice het wel 'n bietjie werk nodig; 'n bietjie meer storie-dialoog mag dalk die punt van die vertoning beter oordra en sny die "ou Sonja"-medley uit en die produksie kry volpunte. Maar sover die opdrag, Sonja ons hou jou dop. Hier kom 'n ding.



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner