Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

MoodPhase 5ive

Dis nie moeilik om te verstaan hoekom MoodPhase 5ive so in aanvraag is vir optredes nie. Hul briljante vermenging van soul, funk, jazz, dub, latyn en elektroniese klanke het wragtig 'n houding. MoodPhase 5ive is 'n bewys dat wanneer 'n groep musikante iets met genoeg passie aanpak die resultaat amper altyd die swoeg die moeite werd maak.

MoodPhase 5ive se eerste album Steady On is reeds in Desember 2000 uitgereik. Die album neem jou op 'n reis deur die groep se musikale-talente, asook die slagveld van wat ons menslike ervaring noem.

Die titelsnit van Steady On verdien dalk 'n permanente plek op heelwat Suid-Afrikaanse dansvloere.
7/10



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner