AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Springbok Nude GirlsDit het alles begin in die lente van 1994 in 'n kroeg in Stellenbosch en dit het alles geeïndig in die lente van 2001 in 'n volgepakte Sheperd's Bush Empire in Londen. Die Springbok Nude Girls se skip het vir altyd anker gegooi, maar in hul stroom los hulle vir ons van die beste Suid-Afrikaanse rock ooit. The Fat Lady Sings is 'n versameling van SNG-geskiedenis, al hul treffers plus twee nuwe snitte, "Dimmer" en "J-59". |
Musiek |