Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Koop/Buy Don´t tempt me... Duet... Ek is lief vir jou... Jy´s die een... 'n Nuwe Lewe... Patricia Lewis Sings Olivia Newton-John's Gold Hits... Vir ewig en altyd... Wie sou jou kon liefhê soos ek...

Patricia Lewis feite

Op 12 September open die nuutste, grootste, luuksste en bes toegeruste Springbok Bar in die VK amptelik. Selfs voor sy opening maak hy soveel opslae dat Boy George, een van die bekendste plaaslike DJ's, sy dienste aangebied het op Vrydae-aande. Die Bar kan meer as 1 000 mense akkommodeer, het 40 verskillende TV's en 'n verhoog.

Springbok TV word ook by die geleentheid gelanseer.

Gaskunstenaars vir die aand is Patricia Lewis en Karen Zoid. Hier is 'n paar feite omtrent Patricia se loopbaan:
Sy het 5 jaar in 'n ry provinsiale kleure in gimnastiek verwerf en het 'n goue medalje gewen tydens die jaarlikse Nasionale Gimnastiekkampioenskappe.
Haar tweede album Ek Is Lief Vir Jou is in 1997 uitgereik en dit was 'n reusetreffer waarvan daar binne 'n jaar meer as 125 000 eksemplare verkoop is, wat daaraan 'n dubbele platinum - status besorg het. Hierdie album was ook die beste verkoper van 'n Engels/Afrikaanse solo-album deur 'n vroulike kunstenaar in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse musiekwese. Die album het die derde posisie bereik op die amptelike SA Top 20 van albumverkope, met slegs Celine Dion en Titanic wat op daardie tydstip meer verkope gehad het. Patricia se album het op die Top 20 gebly vir 37 weke. Wat die prestasie nog merkwaardiger maak, is dat Patricia die eerste vroulike Suid-Afrikaanse kunstenaar in nege jaar was wat die Top 20 kon haal.
In totaal is daar 'n verstommende 450 000 eksemplare van al vyf haar albums verkoop in minder as vier jaar. Sy is die enigste kunstenaar wat vyf platinum-albums na mekaar kon behaal. Dit maak van haar die vinnigste en grootste vroue verkoper in die geskiedenis van Suid-Afrikaanse musiek.
Patricia se nuutste projek is 'n pop van haar eie beeld, wat reeds beskikbaar is. Dis die eerste keer dat 'n kunstenaar in Suid-Afrika haar eie pop het.
Patricia is tans aanbieder van die puik program Bang Jan Dooie Jan wat Dinsdae aande om 6 uur op SABC 2 uitgesaai word. Dit is waar bekende persoonlikhede uitgedaag word om waaghalsige aktiwiteite saam met haar te doen.


Don't tempt me - Patricia Lewis Koop/Buy Don´t tempt me...





Duet - Patricia Lewis & Jurie Els Koop/Buy Duet...





Ek is lief vir jou - Patricia Lewis Koop/Buy Ek is lief vir jou...





jy's die een - Patricia Lewis Koop/Buy Jy´s die een...





'n Nuwe Lewe - Patrica Lewis Koop/Buy 'n Nuwe Lewe...





Patricia Lewis Sings Olivia Newton-John's Gold Hits Koop/Buy Patricia Lewis Sings Olivia Newton-John's Gold Hits...




Vir ewig en altyd - Patricia Lewis Koop/Buy Vir ewig en altyd...





Wie sou jou kon liefhê soos ek - Patricia Lewis Koop/Buy Wie sou jou kon liefhê soos ek...





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner