AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek ![]() U2Die tweede volume van U2 se Best of-versameling word in November deur Interscope Records uitgegee. U2 The Best of 1990 - 2000 dek die jare 1990 tot 2000 en bevat 16 snitte wat die hoogtepunte is van "Achtung Baby", "Zooropa", "Passengers: Original Soundtracks 1", "Pop" en "All That You Can't Leave Behind". Twee splinternuwe is ook opgeneem vir die nuwe album. "Electrical Storm" sal moontlik die eerste kortspeler wees en "The Hands That Built America" sal in Martin Scorcese se nuwe film The Gangs of New York te hoor wees. Daar is ook verwerkte weergawes van "Discotheque", "Gone", "Numb" en "Staring At The Sun" op die album. Die liedjies op die album is: Die 90's was 'n tydperk van herontdekking en eksperimentering vir U2. Dit is duidelik op die album dat die groep nuwe tegnologie met ope arms verwelkom het. |
Musiek |