Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Engele om ons

'n Mens moet baie talentvol wees om sukses te behaal as sanger, liedjieskrywer en akteur. Steve Hofmeyr is een van daardie uitsonderlike presteerders. en hy´s veel meer as dit. Na meer as 'n dekade in die kollig en met albumverkope van byna 'n half-miljoen, is daar geen keer aan Steve nie.

Hy is sonder twyfel een van die hard-werkendste en mees kreatiewe kunstenaars in Suid-Afrika - as hy nie sing en optree nie, speel hy toneel en wanneer die akteur rus, neem die skywer en die digter oor.

Maar musiek bly sy grootste liefde. Een-honderd-en-vyftig liedjies wat hy self geskryf het is al deur homself en talle ander plaaslike en internasionale kunstenaars opgeneem.

Engele Om Ons is Steve se 14de CD in sy blink musiekloopbaan en sy eerste ateljee-album in drie jaar. Van sy vorige CD Beatutiful Noise is meer as 75 000 eenhede verkoop.

Sy jongste aanbieding sluit sy weergawe in van die Joe Cocker-treffer "When the Night Comes" wat in Afrikaans vertaal is en nou "Wie Sal?" heet, sowel as die Stef Bos-treffer "Papa" en Bryan Adams se "Summer Of '69". Steve sê dis sy beste cd nog en die tema van engele is oral op die album te bespeur. Hy sê mens soek na die engel, maar jy kry net die veer.

Engele om onsGaskunstenaars op die CD is Luv U So op "How 'Bout I Let You Go" en Wonderboom op "Wordworth's Dream".

Engele Om Ons is opgedra aan die ongebore seun wat hy en sy vrou, die Egoli-aktrise Natasha Sutherland op 4 Desember verwag.

Engele om ons word uitgereik deur EMI.
Koop/Buy Engele om ons...



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner