AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek ![]() Samsara JivaLus vir iets anders? Lus vir Afrikaanse rock? Hier is hy. Wilde Als se Samsara Jiva. Wilde Als se wat? Tertius van der Merwe verduidelik: "Die sirkel geboortes van die siel: die titel het uit die Bhagavad Gita gekom en gebly. Die idee dat die meeste van ons al vantevore hier was sal jou seker 'n rukkie kan besig hou . dis 'n weird gevoel . dis soos wakker skrik en agterkom ons is almal akteurs in 'n komedie - ons maak net beurte om al die rolle te speel. Samsara Jiva beskryf dit vir my. Ek het van die begin af van die geluide wat uitkom gehou." Tertius sorg vir Wilde Als se sang en kitaarspel, Pieter Heyns is agter die dromme, Pedro von Wielligh speel bas en Jurgen von Wechmar, kitaar. Die snitte op die CD is "Wonderaar", "Silwer wiel", "Die droom in 'n bos", "Magnetiese vrou", "Silwer dans in die sterre stof", "Lied van die herinnering", "Vuur" en "Suidwes Toe". Samsara Jiva word uitgegee deur afrimusik. |
Musiek |