Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Ons Eie Drie Soprane

Ons eie drie sopraneSelect musiek het dit reggekry om Suid-Afrika se drie top-verkoper soprane in een ateljee bymekaar te kry en hulle sê geskiedenis is daardie dag gemaak. Janita Claassen, Rina Hugo en Ella Kotze het die bekende Come what may opgeneem en dit klink nou glo mooier as ooit tevore.

Select sê die drie was so sprankelend soos altyd en het met hulle professionele samewerking 'n nuwe dimensie verskaf aan die opname.

Die 16 snitte op Ons Eie Drie Soprane is verteenwoordigend van hul loopbane tot op hede. Janita Claassen se treffer wat op die CD gehoor kan word is "Hoor jy die klokke?", "Walse uit Wene", "Pie Jesus", "Gloryland" en "Maar as ek droom". Rina Hugo sing "Hoor jy my stem", "Die ritme van die liefde", "Ek voel deel van jou", "I feel pretty" en "I'll walk with God". Die treffers "In love with you", "The Rose", "Caravans", "Memory" en "Climb every mountain" word vertolk deur Ella Kotze.

Ons eie drie soprane is 'n cd vol musiek wat maklik op die oor val. En dis boonop drie van die beste vir die prys van een.

Kontak Wendy van Niekerk vir meer inligting by (011) 792-0145 of stuur e-pos aan wendy@select.co.za
Koop/Buy Ons eie drie soprane...



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner