AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Wentzel du PlessisMet 'n unieke kombinasie van Manuel Escorcio, Sias Reyneke en Josh Groban is Wentzel du Plessis 'n treffer. Gebore op 31 Oktober 1973 in die Hoëveld dorpie Belfast sing hy saam met sy ouma nog voordat hy behoorlik kon praat. In sy vroeë loopbaan het Wentzel opgetree in Operettes, Kunswedstryde, Eistedfords en saam met die destydse Oos-Transvaalse Jeugkoor deelgeneem aan kompetisies. Wentzel sing op 'n jong ouderdom alreeds op troues en koöperatiewe funksies. Met sy diepgewortelde liefde vir musiek is Wentzel gereed om die kommersiële mark te betree met sy Debuut CD getiteld LEWE. Skakel 011-787-8110 of e-pos plektrum@hixnet.co.za om te bespreek vir die vertoning. Met sy passie vir musiek, sy unieke vertolking en verhoogpersoonlikhied gaan hy gehore landwyd wegvoer op 'n reis van musikale verskeidenheid. Dié nuwe stem, kan nie anders as om ook bygevoeg te word as een van ons groot musieksterre nie. |
Musiek |