Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Emile Minnie

Emile Minnie se eenmansvertoning, met splinternuwe musiek in beide Afrikaans en Engels, is vanjaar op Oudshoorn beskryf as: "... skitterend, met treffende lirieke wat aan poësie grens en sterk wysies, afgewissel met 'n tong-in-die-kies, skerpsinnige teks."

Sy liedjies handel omtrent ervaringe in die hedendaagse bestaan: die vreugde, hartseer, skoonheid en humor rondom ons. Hy begelei homself op die klavier, en sy begeleiding verleen aan sy vertoning diepte en intimiteit.

Minnie, lid van die duo Vlam, het in 2002 die wêreld aan die brand gehad met hulle produksie Vonk Voort!. Die produksie het in 2002 tydens die Klenkaroo Kunstefees in Oudtshoorn die Kanna gewen vir Beste Bydrae tot Kabaret en musiekteater.

Vlam se CD Bevonk! is benoem vir twee Geraas-toekennings (Beste Nuweling en Beste Duo) en is beskryf as een van die hoogtepunte in Afrikaanse musiek.

Minnie het opgetree by die eindfunksie van die 2003 KKNK en is gekeur vir die Kalfiefees in Onrus en die Volksblad Kunstefees in Bloemfontein later vanjaar.

Koop / Buy Dagbreek ... MP3's (net een of almal)





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner