AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Land in die suideQuintus van Rensburg
Persoonlik raak ek moeg van al die verbeeldinglose covers wat op elke cd hier aankom. Fourie se cd is geen uitsondering nie. Dit het 'n paar en kon beslis daarsonder gebly het. Die titelsnit van die album is reg gekies. Joe Niemand se komposisies op Land in die suide is uitstaande. Die beste, en moontlike treffers, is die titelsnit, Jy sprei my vlerke en Saam met jou. Alles in ag geneem is Land in die suide 'n goeie professionele poging. David Fourie sal beslis sy teikenmark se knieë knak hiermee. |
Musiek |