Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Koop/Buy The Diary of Alicia Keys...
Koop/Buy Songs in A minor...

Alicia Keys

The Diary of Alicia KeysGrammy-wenner, Alicia Keys, se memoir, The Diary of Alicia Keys, gebaseer op haar dagboek verskyn eersdaags asook 'n liedboek met gedigte en lirieke.

Jy sal Alicia Keys gereeld met haar neus in 'n boek kry, beide klassiek en kontemporêr. The Diary of Alicia Keys sal 'n unieke refleksie van haar kinderdae in New York se Hell's Kitchen wees, haar lewe as dogter van 'n enkelma, haar musikale opvoeding en die verhaal van hoe sy wêreldberoemd geword het.

Op twintigjrige ouderdom het Alicia Keys se debuutalbum, Songs in A Minor, haar in die kalklig geplaas. Die album het die nommer 1 posisie op verskeie speellyste bereik. Meer as 10 miljoen kopieë van die album is reeds wêreldwyd verkoop en sy het reeds 5 Grammy-toekennings ontvang. Haar tweede album, The Diary of Alicia Keys, het amper die 3 miljoen kerf bereik sedert dit in Desember 2003 geloods is.

Alicia Keys is nie net hoog aangeskrewe nie, maar word ook krities hoog aangeskrewe.

Die liedboek verskyn later vanjaar en The Diary of Alicia Keys in 2005.
Koop/Buy The Diary of Alicia Keys...

Songs in A minor - Alicia KeysKoop/Buy Songs in A minor...



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner