Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Aanhalings
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Luistergenot uit die boonste rakke

Haydee Hollander

"Most people have to die before they become immortal. The Ukulele superstars have no such worries." - NME

Die Ukulele orkes het sy ontstaan in 1985 gehad met die doelwit dat alle genres musiek beskikbaar is vir interpretasie, solank 'n ukulele vir dié doel gebruik word.

Die Ukes (soos daar in kort na die orkeslede verwys word) se kenmerkende styl (in swart tuxedos soos in die geval van 'n Simfonie Orkes) is verwerkings van ruk en rol, punk, jazz en klassieke musiek asook akoestiese weergawes van heavy metal. Verwerkings wat hulle glo die essensie van 'n betrokke stuk nog meer na vore laat kom. Gehoorbetrokkenheid tydens hule vertonings is algemeen, wat daarop dui dat musikale intelligensie en 'n lighartige benadering nie onversoenbaar is nie. Optredes word meesterlik afgerond.

Die gewilde orkes tree gereeld op in Engeland, Skotland, Amerika, Kanada, België en Japan in venues so uiteenlopend soos Ronnie Scott se wêreldberoemde Londense jazz klub, die Dog and Dumpling pub, tot die Savoy Teater en Sadlers Wells Opera Huis, Olympia Stadium, Die Whitstable Oester Fees en die Soho Jazz Fees. Daar is nog heelwat vertonings later vanjaar.



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner