Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Ligdag

Ek voel effens geïntimideerd om hierdie album te resenseer omdat dit so briljant is" , sê Rapport Tydskrif se resensent van Laurinda se nuwe album Ligdag; en kies die cd dadelik as sy album van die dekade.

Hofmeyr is Afrikaanse musiek se briljante bydrae tot die world music genre. Soos die meeste kunstenaars in hierdie styl, werk sy in haar eie taal. So ons is gelukkig, want saam met haar "akademiese musikaliteit, eerlike emosie en sielvolle vertolking", kry ons ook poësie. Maar "daar is gedigte wat verspot maklik getoonset behoort te kan word, dié waar eenvoudige woorde sommer net so by 'n wysie inval. Dan is daar die toonsettings van Laurinda: Breyten Breytenbach, Antjie Krog, Sheila Cussons en Igrid Jonker.

"Die verwerkings getuig van vakmanskap. Luister met respek daarna, en verlustig jou in kuns wat ook meevoer." (Die Burger)

Moet egter nie dink haar musiek is slegs vir die diep denkers onder ons nie. "Selfs deurwinterde rock en rollers sal dit geniet. Trouens, dis so ver verwyderd van Afrikaanse luisterliedjies as kan kom." En hoe dan ook anders, want sy werk saam met van die beste musikante in die land, onder andere Schalk Joubert en Nic Turner.
Koop/Buy Ligdag...
of
Koop / Buy Ligdag MP3's ... (net een of almal)



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner