AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Absolute ZeroHierdie jazz groep word gereken as een van S.A. se mees gerespekteerde jazz ensembles. Hulle albums Spirit en Ballad for Africa gryp gehore aan die hart. Absolute Zero tree gereeld by prestige funksies op regdeur Gauteng. Die groep bestaan uit Mervin Naidoo (bas), Angelo Angelos (klavier, elektriese klavier), Philip Meintjies (dromme), Percy Mbonani (saksofoon) en Steven Berliner (kitaar en fluit). Angelo was eers Elektriese Ingenieur (met 'n Meestersgraad aan Harvard Universiteit in Boston, VSA) maar verlaat in 1996 dié beroep om sy musiekdroom voltyds uit te leef. Een van tien jaar se voorafgaande optredes en studie. So ontmoet hy vir Mervin en word die musiekgroep Absolute Zero in die lewe geroep. Mervin Naidoo het sy lewe lank 'n passie vir musiek, speel dromme al van voorskool, akoestiese kitaar vir die kerk se gospel band en bas kitaar vir 'n plaaslike dansgroep. Mervin vind hom die tuisste in die wêreld van jazz en oorspronklike komposisie. |
Musiek |