Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Trumpet Dreams

Ten einde Salon Music se tiende verjaarsdag te vier, is daar besluit om eer te betoon aan een van die top trompetselers van Suid-Afrika. Robin Finlay is 'n musikant uit die boonste raake en sy strelende toon word gekomplementeer met stylvolle salon verwerkings gespeel deur ses uitstaande jong SA musici op sy eerste solo CD. Trumpet Dreams is die 9e CD in die Salon Music katalogus, 'n unieke produk, ook in internasionale terme. Die repertoire is afkomstig van bekende vokale musiek deur komponiste soos Franz Léhar en John Bokwe. Die gemoedstemming is strelend en die musiekverwerkings is elegant terwyl toeganklikheid deurgaans die wagwoord is.



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner