Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Koop/Buy Die Nuwe Trefferalbum...

Die nuwe trefferalbum - Laurika Rauch

Die nuwe trefferalbum

Die Nuwe Trefferalbum is 'n gepaste titel vir Laurika Rauch se tweede "grootste treffers" album. Niemand sal enige weddenskappe aangaan dat hierdie 'n top verkoper gaan wees nie.

Volgens Select Musiek kan Die Nuwe Trefferalbum gesien word as "'n vennoot van 19 Treffers van 21 jaar en die twee samestellings vorm saam 'n klassieke versamelstuk".

Liedjies op Die Nuwe Trefferalbum sluit in "Die mense op die bus", "Strattroebadoere", "Aai-Aai", "Die mense wat ek liefhet", "Kom laat ons sing", " 'n Sonneblom uit Bethlehem", "Kabouterliefde", "Vier Seisoene Kind", "Sonvanger" en "Marieke".

Laurika het ook Etienne Steyn se "Dis die storie van my hart" spesiaal vir hierdie samestelling opgeneem.
Koop/Buy Die Nuwe Trefferalbum...



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner