AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Koop/Buy Carike in Kinderland 3... ![]() Carike in Kinderland 3Carike in Kinderland 3 is nog 'n mengsel van bekende kinderliedjies (uit die ouers se kinderdae) soos "Sal Jy dit Glo", "Sarel Seemonster", "Ploegtyd" en "Nakkie die Nar". Daars ook nuwes soos "Tik Tok", "Vier Seisoene", "O Die Huiswerk" en baie ander. Hierdie is sowaar 'n puik album wat ouers saam met die rakkers kan geniet. So, terwyl jy lekker saam met Sarel Seemonster sing, dink bietjie: in watter program uit die 70's het Sarel Seemonster kinders laat skater? Wielie Walie!Koop/Buy Carike in Kinderland 3... |
Musiek |