AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Musiek sonder grenseMusiek Sonder Grense (MSG) is 'n dubbel-CD teenmiddel teen die lighoofdige popdeuntjies wat gedurig uitgeryg word. Die versameling gee woema aan die alternatiewe Afrikaanse musiek-scene en blaas 'n vars lewende windjie in die uitdrukking van Afrikaanse kultuur. MSG is sonder enige fieterjasies en bevat net goeie Afrikaanse musiek. Daar word 'n balans gehandhaaf deur rock met ballades af te wissel. Net sodra jy dink jy het dič versameling in 'n boksie geplaas skok dit jou met die volgende snit, of dit nou Kobus! is of DNA Strings. |
Musiek |