Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek
Verbly jou in die Here - Jurie Els

Verbly jou in die Here

Van Jurie Els se eerste geestelike album Ek hoor as U roep is reeds 36 000 eenhede verkoop. Die album het binne enkele maande goue status behaal en is nou vinnig oppad na platina-status. Jurie het in totaal al byna 300 000 eenhede in sy ses jaar as professionele kunstenaar verkoop. Nou is Jurie na drie jaar op publieke aandrang terug met 'n gospel-album wat selfs beter as sy vorige albums behoort te vaar - Verbly jou in die Here.

Die album spog met 18 snitte wat ou-bekende gunsteling soos "Jou groot kaptein", "Daar's 'n dierbare kruis", "Strome van seën", "Nagmaalslied" en "Hoe sê mens dankie?" insluit. Die titelsnit is 'n gewisse treffer! Daar is ook 'n keurspel van Halleluja-kinderliedjies wat sommer baie gewild gaan wees. Al die ou Halleluja-gunstellinge wat 'n mens selde op CD raakloop word ook in die "Seën-keurspel" saamgevat. Jurie se vertolking van Johan Stemmet se lied "In eerbied voor Sy grote Naam" en die "Kersfeesliedkeurspel" gaan ook baie lugtyd kry en die gewilde "On the wings of a dove" en "The old rugged cross" is perfek vir Jurie se mark. Die CD-boekie bevat al die lirieke en pragtige volkleurfoto's.

Verbly Jou In Die Here
Wings Of A Dove
Seën Keurspel
Daar's 'n Dierbare Kruis
Nagmaalslied
Halleluja Kinderkeurspel
Where We'll Never Grow Old
Jou Groot Kaptein
Huwelikswals
Plek Vir Twee
Die Man Met Die Purperkleed
Strome Van Seën
Hy Wil Jou Vrede Gee
Hoe Sê Mens Dankie
In Eerbied Voor Sy Grote Naam
Kersfeesliedkeurspel
Hy's Lief Vir Jou
The Old Rugged Cross

Koop / Buy Verbly jou in die Here....


10 uit 10 - Jurie Els Koop / Buy 10 uit 10....





Die hart van n wenner - Jurie Els Koop / Buy Die hart van 'n wenner....





Duet - Patricia Lewis & Jurie Els Koop / Buy Duet....





Ek hoor as u roep Koop / Buy Ek hoor as U roep....





Gospel - Jurie Els Koop / Buy Gospel....





Goud - Jurie Els Koop / Buy Goud....





Goud Vol 2 - Jurie Els Koop / Buy Goud Vol 2....





Treffers - Jurie Els Koop / Buy Treffers....





Vat-Vat Jurie Els Koop / Buy Vat-Vat....





Vat-Vat Vol 2 - Jurie Els Koop / Buy Vat-Vat Vol 2....





Vat Vat Vol 3 - Jurie Els Koop / Buy vat Vat Vol 3....





Vat Vat Vol 4 - Jurie Els Koop / Buy vat Vat Vol 4....





Stuur gerus jou brokkie nuus, bydrae of reaksie vir ons.
Lewer jou kommentaar / bydrae hier of faks dit na 0866668575.

© 1997 - 2006, Roekeloos.co.za, bydraers, skrywers en kunstenaars. Roekeloos.co.za besit kopiereg op alle inhoud vir die doel van publikasie, tensy anders aangedui, uitgesluit die kopiereg van sekere bydraes wat berus by die outeurs. - LET WEL: Die sienswyses hier uitgespreek en die grafiese materiaal wat hier vertoon word reflekteer nie noodwendig die mening van Roekeloos.co.za nie, maar slegs die van die betrokke skrywer, bydraer of kunstenaar.

© 2004 Roekeloos.co.za   Navrae   Die maatskappy
Nuwe voorblad en inhoud elke Maandag. Ekstra inhoud elke Donderdag.
Alle regte voorbehou!