Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek
Wonder jy ook soms? - Abel Kraamsaal

Wonder jy ook soms

Kraamsaal het heelwat aandag getrek met sy eerste CD, Woorde op 'n wynboks. Die "Sultan van Swing" is terug en hy vra Wonder jy ook soms? Maar voordat jy die minoras gaan uithaal - hierdie CD is 'n dancer en one hellofa lover, baby. Die album bestaan uit 13 snitte waarvan 12 splinternuut is. Kaalgat In die reën is heropgeneem met die kitaarguru Robert Mitchley en Lucinda Strydom op backing vocals. 'n Melodiese weerluister-album met 'n verfrissende afwesigheid van die groot Wroeg. As Abel in jou buurt draai, moet jy die kans aangryp om 'n show van hom in te neem: die seun rock!
Koop / Buy Wonder jy ook soms?...



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner