AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek ![]() 18 Lekker KinderliedjiesBaie van ons sal die LP Tingeling uit ons kinderdae onthou. Ek en my suster sing nou nog Die Vlakvarkfamilie luidkeels as ek vir haar op haar stoep in Amerika gaan kuier en ons te veel slegte Kaliforniese Chardonnay in het. Die Vlakvarkfamilie brought the house down tydens daai kleuterpartytjies in die sewentigerjare. Wel, hier is nou 'n soortgelyke CD deur Jurie Els en Magda Greyling -- en pappa, mamma en baba vlakvark maak weer hul buiging! Ander sing-along gunstelinge soos die Dapper muis, die amoreuse padda, en arme Sannie wat nie kon S sê nie (ook groot pret na 'n paar glasies) is ook op die CD. Die lirieke is op die omslag ingesluit, wat nogal handig is. Net die ding om in die pos te gooi vir daai susterskind wat in Minnessota sit en al klaar soos 'n Yank praat. |
Musiek |