,
Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Vat die pad

Hy is 38 jaar oud en is reeds jare betrokke met musiek en vermaaklikheid. Leon van der Merwe is nou so 'n jaar ernstig besig met musiek maak en het hy so pas sy debuut CD uitgereik.

Die CD Vat die Pad was tydens sy 15 optredes by vanjaar se KKNK vir eerste keer beskikbaar. Leon het 4 van die liedjies op die CD self geskryf en dit natuurlik in Afrikaans. Die verdere 8 snitte op die CD is sy eie verwerkings van reeds bekende en onbekende liedjies. Dit is inderdaad 'n lekker dans CD en werk net so goed om die vuur of die langpad.

Leon sing en speel kitaar op verhoog en behalwe sy eie liedjies en die op sy CD, doen hy ook bekende liedjies van Dozi, Kurt Darren, Steve Hofmeyr, Worsie, Blackie Swart en Theuns Jordaan. Rock 'n Roll en liedjies van die 70's en 80's is natuurlik sy groot gunstelinge.

Sy hoogtepunte in die laaste jaar was sy optredes by Sun City tydens die Shoprite Checkers Championship Boerewors kompetisie saam met die Sewende Laan faam, Strandloper fees op Stilbaai en dan die pas afgelope KKNK.

Leon se plan vir die toekoms is om so veel moontlik optredes te doen by teaters, feeste, korporatiewe funksies, private funksies en graag sal hy ook voor optredes doen vir ander kunstenaars.

Sy CD bevat 4 oorspronklike liedjies, deur homself geskryf en verwerkings van ander bekende liedjies.



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner