,
Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Ek Herhaal Jou

Ek herhaal jou - Chris ChameleonSjoe! Mens wil net luister en droom en elke nou en dan 'n klein bietjie huil wanneer jy na die toonsetting van Ingrid Jonker se gedigte luister. Met 'n stem en wysies wat toor, herhaal Chris Chameleon die lyne van haar woorde in 'n lugspieëling van klank wat die verlede eggo. Daar is 'n plek hier waar hartstog, weemoed en kinderlikheid ontmoet in soveel helder eenvoud - dis amper bomenslik mooi.
Koop / Buy Ek Herhaal Jou....
of
Koop / Buy Ek herhaal jou MP3's ... (net een of almal)



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner