Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Wieke Garcia

Wieke Garcia is in Madrid (Spanje) gebore en het in Alkmaar (NL) grootgeword. Beide haar ouers was musikante. Haar vader het jazz en haar moeder op keltiese musiek beoefen. Dit het vroeg reeds haar belangstelling in musiek geprikkel en sy het op 'n vroeë ouderdom die harp begin bespeel. Daarna het sy verskeie instrumente bemeester, onder andere die keltiese doedelsak en draailier. Op veertien het sy en haar moeder deur Europa getoer om saam op verskeie musiekfeeste op te tree. Enkele jare later het sy haar heeltemaal op Latynse perkussie toegespits en het dit in 1998 aan die Rotterdamse Conservatorium bestudeer. Die jaar daarop het sy Brasiliaanse sang as tweede hoofvak geneem. Tydens hierdie periode het sy in verskeie groepe gespeel, onder andere die Brasiliaanse groep Giramundo en die Flamenco groep Mala Sangre.
Sien ook www.wiekegarcia.com



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner