AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek ![]() Stoom RadioHierdie is nou 'n CD wat mens nie te veel jou mond oor wil uitspoel nie. Almal verdien om hom maagdelik aan te hoor, dis deel van sy charm. Jy word hier lekker met 'n slapriem gevang - jy dog jy lag en jive nog, dan tjank jy oor jou pa se plaas sonder reën en Farieda wat dood lê. Die lirieke is bevonk, die banjo beats laat die koppe knik en wie het nou gedink die ouens van die advertensie kan so musiek maak. Ja boet! |
Musiek |