Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Philip de Villiers

Hopefield, a portrait in music is 'n versameling songs uit die pen van die Kaapse liedjieskrywer Philip de Villiers. Dit is musiek wat jou sal roer, laat lag, en laat wonder. Hy laat elke song toe om sy eie storie te vertel, sodat elkeen ontvou in sy eie styl: atmosferiese ballade, woedende rock, sielvolle soul of speelse jazz. Sy warm en veelsydige stem gee hoendervleis en help om die boodkskap tuis te bring van elke song.

Die temas van sy songs het sterk satiriese elemente: daar word tong-in-die-kies kommentaar gelewer op TV-verslawing en beskuldigend vinger gewys na die grys ou ooms.

Maar dis nie waar dit eindig nie. Daar word werkbare oplossings gesoek, en alternatiewe roetes: hy gooi 'n draai in die Karoo, herontdek karakters uit sy kinder-verlede, en vind vrede.

Hopefield, a portrait in music is 'n show wat jou sal meesleur, vermaak en inspireer. Die lirieke is skerp en die musiek stimulerend. Hy word ondersteun deur Crallan Potgieter, wat met sy agtergrondsang, kitaar en ander instrumente diepte en kleur aan die storie verleen.

Philip was die wenner van die Ithuba Nasionale Liedjieskryfkompetisie (1992) en is in 2002 aangewys as Beste Liedjieskrywer deur die ATKV. Hy bedryf tans die musiekdepartement by die filmskool AFDA.

"Philip De Villiers is 'n ougat klong met serious talent. Nie 'n muurpapier-musikant nie. Nie 'n kombuistee-versieskrywer nie. Hy's cutting edge en honger. Nuwe bloed. Nuwe angle. Inventive. Nie 'n copycat nie." - Mynie Grové



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner