Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek
Ons Sing Jou Taal

Ons Sing Jou Taal

Rapport-lesers het onlangs die geleentheid gehad om 'n keuse te maak van al hul tydlose Afrikaanse gunstelinge in sangers en musiek. Die resultaat was 'n sterbelaaide versameling met 20 van Afrikaans se grootste musieksterre. Heel gepas natuurlik, het die uiters gewilde, Steve Hofmeyr, die topposisie ingeneem met Pampoen. Gevolg deur die volronde melodieë van Koos Kombuis se Liza se klavier, die tydlose klassieke klanke van Johannes Kerkorrel se Al lê die berge nog so blou, en die ritmiese poptreffer, Loslappie, van Kurt Darren.
Koop / Buy Ons Sing Jou Taal....



Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner