AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Tuks FM Presents Total Radio TakeoverDie idee van die album was om Tuks FM se unieke klank ten toon te stel. Total Radio Takeover is 'n dubbel CD met bands soos The Narrow, Stereophonics, Yellowcard, Placebo, Beeskraal, The Parlotones, Seether, The Prodigy, Fuzigish, Steriogram, Feeder, Blood Brothers, Airship Orange en ATFN. Tim Zunckel, Tuks FM se programbestuurder, sê: "Die Total Radio Takeover album is die perfekte kompliment aan luisteraars wat die konsep inspireer het en die dryfkrag is agter Total Radio Takeover op die lug. Die goeie versameling liedjies benadruk nie net Tuks Fm se verbintenis to Suid-Afrikaanse musiek nie, maar bewys ook dat luisteraars uitgehonger is vir plaaslike musiek." Tuks FM is Pretoria se nommer een Rock/Pop musiekstasie met die mees interaktiewe luisteraars in Gauteng wat gereeld reageer via e-pos, sms of telefoon. Die stasie is ineengeskakel met die mark en het 'n reputasie dat hulle suksesvol kommunikeer met Gauteng se mees invloedryke jongmense. "Luisteraars van ander stasies word vertel wat hulle wil hoor. By Tuks FM speel ons musiek wat die mense wil hoor en dit maak ons die grootste ondersteuners van Suid-Afrikaanse musiek.", so sê die legendariese Barney Simon. CD1
CD2
1. Fokofpolisiekar - Tevrede? |
Musiek |