AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Lugsteuring![]() Fokofpolisiekar was keelvol vir die holruggeryde SA rock scene en het hulself die taak opgelê om Afrikaanse musiek van sy gewraakte heilsaamheid te red met 'n aanslag van poëtiese, angst-gedrewe rock. Hul witwarm musiek vibreer met intense energie en bevryde opwinding. Geklee in kragtige melodieë en refreine wat in jou kop bly spook, bied hul liriese temas van vervreemding en ontgogeling 'n musikale interpretasie van hulle generasie. Snitte:
Koop / Buy Lugsteuring ... of Koop / Buy Lugteuring MP3's ... (net een of almal) |
Musiek |