Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Swaar Metaal

Theo Crous en Francois Breytenbach Blom se metamorfose van KOBUS! na K.O.B.U.S! neem die swaarste, donkerste elemente van hul vorige twee grensverskuiwende uitreikings en sleep dit diep die skadus in met hul jongste, meer uniformige audio-aanslag Swaar Metaal.

Met Paul André Blom en Pierre Tredoux se talente bygeroep neem K.O.B.U.S! die luisteraar op 'n briljante, onverbiddelike harsingskuddings-rit na die donker kant van die lewe. Van sosiale kommentaar ("Witman", "Huigelaar") tot by die drumpel van die doderyk en verder ("Kinderhel", "AMEN")

Swaar Metaal is 'n toonbeeld van Blom en Crous in die genre waar hulle die gemaklikste en op hul beste is. K.O.B.U.S! se nuwe klank en gedaante sal liefhebbers van die harder sy van musiek nie teleurstel nie. Hierdie eerste volwaardige Afrikaanse heavy metal album is 'n mylpaal in die Suid Afrikaanse musiekbedryf en dien as toonaangewer vir waarheen die nuwe alternatiewe golf op pad is.

Swaar Metaal - KobusSpeel dit so hard as moontlik!
Koop / Buy Swaar Metaal CD of MP3's ...





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner