AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sęgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek VandalismeVoorbrand is gestig in Maart 2003 deur J.Z. Moolman, die sanger en akoestiese kitaarspeler. Daar is al verskeie metamorfoses ondergaan en dit het lank geneem om 'n gepaste kombinasie te kry waarmee almal tevrede was. Die ander lede is : Douw Steyn (Elektriese kitaar) Marnus Kruger (Dromme) en Morne Bam (Baskitaar). Voorbrand het in Januarie 2005 hul eerste CD opgeneem by Manley-studio's in Pretoria en het sover groot sukses daarmee. Daar is 'n groot verskeidenheid songs op, van rustige liefde-ballades tot meer heavy rock tunes, in Engels en Afrikaans vir oud en jonk. Die titelsnit is "Vandalisme". Die band het al menigte gigs agter die rug en kan brag dat hulle al saam met groot name soos Beeskraal, Anton Goosen, Klopjag, Wouter v.d Venter, Koos Kombuis, Jan Blohm, Jakkie Louw, Watershed, Karen Zoid Valiant Swart, Rooibaart en vele meer opgetree het. Hul misie met hulle musiek is om Suid-Afrikaanse gehore op te voed rondom kwaliteit musiek, om hul harte uit te speel en om hul gehore 'n lekker tyd te verseker. Daar is al by menigte feeste opgetree, o.a. die die groot Thabazimbi-wildsfees, Veldhoedfees, Aardklop en die Apiesdoring Fees.
|
Musiek |