Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Albert de Wet

`n Joernalis het een keer oor Albert de Wet geskryf (vertaling) : "Hy klink soos goeie wyn op 'n reënerige winter laatmiddag. Toegevou in warm klanke wat jou omring, proe jy die rykheid van sy stem ..."

Albert is 'n gebore Pretorianer. Hy het ligte musiek by die Tshwane Universiteit van Tegnologie studeer en was 'n finalis in die RSGroentjie-kategorie van die 2005 GMT's (voorheen bekend as die Geraas Musiek Toekennings).

Albert is al in die media beskryf as die opwindendste nuwe kunstenaar op die plaaslike musiekfront. Op die jeugdige ouderdom van 20 jaar getuig sy debuut-album Dagboek van 'n Dromer van sy unieke en eiesoortige styl. Hierdie sterk melodiese rock album spog met 12 oorspronklike werke, waarvan 8 Afrikaanse en 6 Engelse liedjies is. Die eerste twee enkelsnitte op die album, "Lyf" en "Within Walls", is al op verskeie radiostasies gespellys, waarvan baie op hoë rotasie.

Albert beskou homself nie as uitsluitlik 'n Afrikaanse musikant nie. Hy beklemtoon dat dit vir hom oor die musiek as sodanig gaan en dat hy vry wil voel om homself in enige taal van sy keuse uit te druk.

Ondanks die feit dat hy as solo-kunstenaar bekend is tree hy altyd saam met sy band op en sy debuut album is onlangs vir 'n SAMA toekenning saam met name soos Jan Blohm, Fokofpolisiekar en Valiant Swart benoem. Hy het ook alreeds aan materiaal vir 'n tweede album begin werk.





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner