AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na . 60 Goue Kersfees TreffersSewentien van Select Musiek se kunstenaars se gesamentlike vertolking van Fredi Nest se nuutskepping Kersfeestyd regoor die wêreld verleen aan dié DVD sonderlinge bekoring. Getrou aan die sterre se musiekgenres, kry ons nuwe werk deur Kurt Darren ("Slaap my kind"), Nicholis Louw ("Jesus gaan verjaar"), Dozi ("Krismisliggies"), Die Campbells ("Vet rooi omie"), Fredi Nest ("Gee my jou"), Amor Vittone & Pieter Koen ("Ons liefde is soos Kersfees"), Shine4 ("Nou's dit Kersfees"), Hi-5 ("Die geskenk"), Ons Eie Tenore & Ray Dylan ("Hoor jy nog die lied?"), Ronéll Erasmus ("Ek glo") en Helené Bester ("25 Desember"). Vyftien van die dertig liedjies op die DVD is in vier keuspelle verpak: én "Kersfeeskuierkeurspel" deur Freddie Mong & Pieter Naudé, én klassieke instrumentele keurspel deur Eclips, "Die wysiemanne-keurspel" deur Die Campbells, Jacques de Coning en Jakkie Louw én stylvolle "Kersfeeskeurspel" deur Amanda Luyt & David Fourie.
|
Musiek |