Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Diere
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Kook
Motor
Musiek
sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Tuin
Verhale
Webcams
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Musiek

Dagboek Kunstefeeste Musiekdagboek Teaterdagboek

Het jy 'n bydrae of resensie vir die Musiekafdeling? Stuur dit na .

Huisgenoot Kindertreffers

Op dié Huisgenoot-versameling word van die gewildste kinderliedjies byeengebring. Van gewilde TV-treffers soos "Heidi", "Pinochhio", "Sarel Seemonster" en "Trompie" tot immergewilde liedjies soos "Die lappop", "Feetjieland", "Hansie slim", "Die krokodil", "Siembamba", "Die dapper muis", "Die ABC", "Olke bolke" en "Handjies klap".

Dit is liedjies wat bekend gemaak is deur onder andere Min Shaw, Doris Brash & Dawie Couzyn, Carike Keuzenkamp, Mynie Grové en Anton Goosen. Naas werk deur Jurie Els & Magda Greyling bevat die album ook werk deur Lucas Maree en Elizabeth Fourie. Dié liedjies word op CD2 versamel.

Op CD1 maak die kinders hul eie musiek en die uitbundige groep Die Jongklomp sing van die gewildste Afriaanse poptreffers op hul manier - van "Shoshaloza", "Meisie meisie", "Da-idi", "Rooi rok bokkie" en "Ska-rumba" tot, "Tussen my en jou", "Rock daai lyfie", "Kaboemielies", "Drie pikkewyne", "Mamma dis my kêrel" en "Voluit lewe".

Huisgenoot KindertreffersDis sorgelose kindergenot. Nou gaan kleurterskole rock!
Koop / Buy Huisgenoot Kindertreffers ...





Musiek
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W
Z
MUSIEKVIDEOS



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner