Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Seks

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Seks 101

Vrae en opmerkings kan HIER vir Marthie gestuur word. Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal egter NET in Marthie se afdeling beantwoord word. Lesers moet asseblief geduldig wees. Die afdeling is uitsluitlik bedoel vir die uitruil van inligting ter wille van beter volwasse seksuele opvoeding en / of hulp.
Gebruikers het die geleentheid om van Marthie se dienste gebruik te maak buite hierdie afdeling. Gebruik asseblief hierdie vorm om 'n afspraak met Marthie te maak.

Dinge wat mans sê maar NOOIT bedoel nie

Meeste mans het groot monde. Meer as gereeld is dit ook hierdie groot gate in hul kop wat hulle in die moeilikheid laat beland. Soms is dit testosteroon wat hulle so laat lieg, op ander dae eenvoudig onnoselheid. Hier is 'n paar dinge wat mans sê wat jy NOOIT kan glo nie.

  • Net een bier dan moet ek huis toe gaan Een bier! Watter man kan een drankie drink en dan sy vriende daar los? Jy weet wat hulle sê? Hoe meer biere, hoe meer vriende.
  • Dis niks wat jy gedoen het nie, dis ek Hy is te lafhartig om vir jou te sê dat hy regtig gatvol is vir jou en jou nooit weer wil sien nie. O, en dit geld sommer vir jou ma ook.
  • Ons moet iets doen Gewoonlik wanneer hulle iemand op straat raakloop wat hulle lanklaas gesien het. "In jou drome" as jy 'n vrou is. Indien jy 'n man is beteken dit "net oor die loop van 'n haelgeweer."
  • Jou nuwe meisie? Glad nie sleg nie! Wat hy eintlik sê is "Kan jy nie sien sy het 'n snor nie. My hond sal nie eens twee keer na haar kyk nie."
  • Ek sal dit die naweek doen skat Ha! Hy het nie gesê watter naweek nie. Tegnies is hierdie een dus nie 'n leuen nie.
  • Ek luister altyd na wat jy sê Hy luister wel, maar net genoeg sodat jy nie sal agterkom hy stel glad nie belang nie. 'n Begripstoets sal in orde wees.
  • Sy is net 'n vriendin Die groot borste, kort rokkie en hand op sy been is natuurlik nooit ter sprake nie.
  • Net die puntjie, toe Geslagte lank val vrouens hiervoor.

Seks
A
B
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
V
W



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner