AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Seks 101Vrae en opmerkings kan HIER vir Marthie gestuur word. Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal egter NET in Marthie se afdeling beantwoord word. Lesers moet asseblief geduldig wees. Die afdeling is uitsluitlik bedoel vir die uitruil van inligting ter wille van beter volwasse seksuele opvoeding en / of hulp. Geen seksAnny R skryf: "Ek is al raadop. Ek's in 'n verhouding wat net mooi niks sex het nie. En nee, ek is nie 'n man wat kla nie. Ek is 'n vrou van 36. Ons is nou al 2 jaar in 'n verhouding. Het een keer (22 maande terug) sex gehad (en dit was nie eers 10 minute nie). Hy het net nooit lus nie. Hy is nooit in die mood nie. Ek het alternatiewelik vir my 'n skelmpie aangeskaf, maar dit is ook nie meer vir my lekker nie. Dis nie wat ek wil hê nie. Ek het al vir hom pille gekry. Ons het al hoeveel keer daaroor gepraat. Al gesmeek dat hy dokter toe gaan. Ek het al baklei oordat hy pornografie kyk en niks doen by die huis nie. Hy het nou opgehou kyk daarna (want dit is op die internet gewees en ek het al die cookies en goed deurgegaan, selfs plekke waar hy nie weet mens kan dit opcheck nie). Hy weier volstrek om die pille te drink. Dus gaan dit nie verval nie maar sommer net vrot word. Ek wou al sy kos of koffie met die pille dokter, maar dit is so bitter hy sal dit nooit alles dan inkry nie (ek het dit getoets en self daaraan geproe as ek dit so moet gee). Wat moet ek maak. Ek is seksueel gefrustreer. Ons het al soveel keer daaroor baklei. Ek kan heeltemal verstaan hoekom mans rondloop omdat hul vrouens nie vir hulle wil sex gee nie, maar ek het nooit gedink 'n man sal 'n vrou daarna toe dryf nie. My volgende opsie is om 'n spell op hom te plaas. Dis nie 'n grap nie. Dis regtig op hierdie stadium my enigste oplossing. Hy sal voor vriende maak of ons 'n sexlewe het, en het al vir hom en ons vriende gesê hy lieg daaroor. Niemand glo my nie, en dink ek's sommer net 'n koekie wat skaam is om uit die slaapkamer te praat. Wat ek wel nie is nie. Almal by die werk weet ek't 'n skelmpie. En ek het al selfs vir hom gesê ek gaan een kry. Maar hy glo my nie dat dit waar is nie. Ek doen altyd wat hy van my vra. Ek probeer altyd wat ek kan om hom gelukkig te hou, en as ek hom vra of hy my nie ook gelukkig wil maak nie, dan is sy opmerking dat hy dan gedink het ek is gelukkig. Dit is besig om my teen die mure uit te dryf. Dit voel as ek vir hom moet wag om by te kom, sal ek 'n toegegroeide virgin wees wanneer ek die dag 50 is." Antwoord: "Eerstens die skelmpie. Dit lei altyd tot groter probleme. Staak dit nou en spaar jouself verdere ergenis. Grietjie vra: "Ek wil net graag weet, hoe lank kan 'n man sonder seks of enige iets anders bly." Antwoord: "Grietjie, dit is 'n baie goeie vraag. | ||