Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Web www.roekeloos.co.za

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Seks

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Seks 101

Vrae en opmerkings kan HIER vir Marthie gestuur word. Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal egter NET in Marthie se afdeling beantwoord word. Lesers moet asseblief geduldig wees. Die afdeling is uitsluitlik bedoel vir die uitruil van inligting ter wille van beter volwasse seksuele opvoeding en / of hulp.
Gebruikers het die geleentheid om van Marthie se dienste gebruik te maak buite hierdie afdeling. Gebruik asseblief hierdie vorm om 'n afspraak met Marthie te maak.

Hoekom mans ook moet skeer

Nee, dit het niks te doen met 'n baard nie. Hierdie het te doen met hoekom mans ook hul geslagsdele sal wil skeer.

Glo dit of nie, meeste vrouens gaan daarvan hou as hulle mans die skeermes in die omgewing inlê. Hier is vyf redes wat 'n ongelowige Thomas sal oortuig.

  • Skoon en Gesond Dis warm en sweterig daar onder, 'n ideale broeiplek vir bakterieë. Geen of min hare hier maak dit makliker om skoon te hou en sy sal sonder moeite oortuig word om nadere ondersoek in te stel.
  • Nuwigheid Die verskil tussen jou behaarde en onthaarde voorkoms gaan nogal beduidend wees en vrouens vind die nuutjie gewoonlik eroties. Sy gaan die nuwe voorkoms wil uitprobeer, hoewel sy nooit sal erken dat dit moontlik kan wees omdat dit nou soos 'n nuwe man s'n lyk nie.
  • Aanloklik Kom ons wees nou maar eerlik, niemand hou van hare in die mond nie!
  • Sag en Soepel Dit gaan heelwat beter voel onder haar hand. Sy wil regtig nie 'n grassnyer gebruik om net aan jou te vat nie.
  • Beter Ereksie As daar nou een rede is om dit te doen dan is dit nou hierdie een. Dit gaan jou ereksie reusagtig laat lyk! Jy gaan self nie jou oë kan glo as jy sien hoeveel groter 'n erksie lyk sonder hare nie.

Dit is so dat dit gaan jeuk as die nuwe hare begin groei, daarom is dit wys om die nuwe voorkoms oor 'n naweek te probeer. Die gejeuk hou op indien jy gereeld skeer. Indien jy genoeg daarvan hou kan jy altyd iets soos elektrolise gebruik om die hare meer permanent te verwyder.

Seks
A
B
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
V
W



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner